Future Authors – Fransie Venter
Die dag toe ek gediagnoseer is met my brein AVM, was die dag toe my lewe ń hele nuwe “Journey” ingeslaan het. Skielik het dinge wat belangrik was nie meer so belangrik gelyk nie. deur Fransie Venter